Thursday, August 18, 2011

Mr & Mrs Strachan




It is almost time for the big day for Juanita and Rocco... this is the electronic wedding invitation that I did for them. May God bless you with the most amazing marrage!

Post Card



Askham Post Office guesthouse is based in the heart of the Kalahari Desert. And it just so happens that my mother is the owner! So if you are ever looking for a place to stay in that area - make a booking! Anyway, she had a group of magazine editors who  came to stay there with Kalahari Spa and she wanted to give them a little something to make them feel welcome... she asked me to do a little something to promote her guesthouse! And this is what I came up with.

Thursday, July 28, 2011

Prezzie boxes...




Dit was onlangs 'n vriendin van my se verjaarsdag... en my kreatiewe "crave" was weer in die lug! Ek het toe besluit om vir haar boxies te maak vir haar geskenke! So as jy weer 'n spesiale verjaarsdag het - kontak my gerus vir 'n unieke "wrapping" of "box"...

Wednesday, June 15, 2011

gifts for the soon to be MRS ALBERTS

A week before we left for Rachel's bachelorette weekend away just sent a reminder out to the girls going as well as a mailer to indecate what presents they can give to the soon to be "Mrs. Alberts"

The ultimate girls weekend away!

Julle het die "save the date" van Rachel en Johan gesien.... so natuurlik moes daar 'n "bachelorettes" wees. Ons het haar verras met 'n naweek wat ons haar weg geneem het na 'n plaas! Die altimate girls weekend! En was dit nou 'n fees. Ek het 'n uitnodiging gestuur aan al die naby vriendinne van rachel - ek "share" dit met julle...

Friday, June 10, 2011

Mari & Charl-Frederick Joubert

Die troue het ek 'n paar jaar gelede al gedoen... maar is steeds na aan my hart. Dit was 'n trou op die dorpie waar my wortels le! Die twee "high school sweethearts" ken ek al van uit my laerskool dae. Dit was die mooiste diens en wat dit nog soveel meer spesiaal gemaak het was dat die twee hulle dogter in dieselfde diens gedoop het kort na die huweliksbevestiging. Dit was 'n fees om die fotograaf en "hair stylist" te kon wees - daar was hope avontuur, die bruidskar het ook nog getwaans die dag, maar toe die partykie eers begin toe is dit een groot joligheid!