Wednesday, June 15, 2011
The ultimate girls weekend away!
Julle het die "save the date" van Rachel en Johan gesien.... so natuurlik moes daar 'n "bachelorettes" wees. Ons het haar verras met 'n naweek wat ons haar weg geneem het na 'n plaas! Die altimate girls weekend! En was dit nou 'n fees. Ek het 'n uitnodiging gestuur aan al die naby vriendinne van rachel - ek "share" dit met julle...
Friday, June 10, 2011
Mari & Charl-Frederick Joubert
Die troue het ek 'n paar jaar gelede al gedoen... maar is steeds na aan my hart. Dit was 'n trou op die dorpie waar my wortels le! Die twee "high school sweethearts" ken ek al van uit my laerskool dae. Dit was die mooiste diens en wat dit nog soveel meer spesiaal gemaak het was dat die twee hulle dogter in dieselfde diens gedoop het kort na die huweliksbevestiging. Dit was 'n fees om die fotograaf en "hair stylist" te kon wees - daar was hope avontuur, die bruidskar het ook nog getwaans die dag, maar toe die partykie eers begin toe is dit een groot joligheid!
Subscribe to:
Posts (Atom)