Tuesday, February 15, 2011

Go have a look at this blog! A must see!

 

Hey all! It has been a while since I have posted anything and this is my first post about someone else - but it is definitely worth posting! Go have a look at this girl's work - it is amazing according to me so I'm sure you will love it to!!! I even entered her current competition...

Hello amal! Sjoe dit is die eerste keer in 'n lang tyd dat ek weer 'n slag ietsie op die blog sit en dit is beslis die heel eerste keer dat ek iets van iemand anders opsit - maar hierdie is die moeite werd! Gaan kyk bietjie na die blog - die meisie se werk is regtig asemrowend volgens my so ek is seker julle sal ook versot wees daar op!!! Ek het selfs aan haar nuutste kompitisie gaan deel neem...