Wednesday, December 1, 2010

My verjaarsdag uitnodiging!

So ek sien my verjaarsdag elke jaar as die perfekte verskoning vir 'n lekker partytjie! En natuurlik is al my vriende dan gedwing om saam te kom kuier, hahaha en soms is daar dan die moontlikheid op meer geskenke (sneaky I know!).

Die jaar het ek en my vriend Louwrens besluit om ons 'celebrations' op dieselfde dag te he! Ons het toe op 'n NEON tema besluit en die uitnodiging is die 'visual' van my opgewondenheid oor die getal 24!!!

*click on the image for a larger view